PICTURE GALLERY

Dankie Terry, ek sal die pos dophou.


Onthou jy dat ek jou vertel het van die krap wat ek gevang
het in Bloemhof dam, ongeveer 100m vanaf die oewer in so
3.5m diep water.
Ek heg die oorspronklike foto aan en sal graag wou weet of
iemand anders al so iets oorgekom het.
Hy het homself aan die knyper geknoop met die boilie strop.
Hier is nog 2 fotos van my en my seun, onderskeidelik met n
4kg en 4.5kg karp.
As jy iets wil publiseer kan jy dit maar gebruik en vertaal
in engels.
Anders kyk daarna en "delete" dit maar.
Groetnis
Jan Erasmus
Kathu

Well done guys - From the "B" Team - love the crab